free bootstrap theme


DIATOMIET SA

Hoe het u ooit daarsonder klaargekom? 
Diatomiet is 'n sedimentêre gesteente wat bestaan uit fossiele van mikroskopies klein eensellige alge (diatome) met selwande wat met uit wateroplosbare silika gebou is. Oor die eeue is die diatome saamgepers om neerslae te vorm wat met die blote oog lyk soos kalkneerslae. Diatomiet word gemaal en word in poeiervorm verkoop. Dit hou verskeie voordele in vir mens, dier en plant.

Eetbare graad diatomiet absorbeer verskeie stowwe, soos bv. metiel-kwiksilwer, e-coli, endotosiene, virusse, fosfaat, insek- en plantdoderreste, medikasiereste, en die bakteria wat deur derminfeksies en maagswere veroorsaak is. Diatomiet vorm dus ʼn doeltreffende ontgiftiger en dermskoonmaker vir jou troeteldier of selfs vir jouself.

Meng diatomiet in die grond in waarin jy jou gewasse plant. Daardeur sal jy minerale terugbring in die grond en voedselgewasse en jy sal sodoende ook jou grondkwaliteit verbeter. 

Voordele

Ontgiftiger

Dermskoonmaker

Grondkwaliteit verbeter

Troeteldier veilig

Meer informasie

  1. ARTIKELS - lees artikels oor die gebruike en voordele van diatomiet. Kliek hier!
  2. OOR ONS - leer more oor Diatomiet SA. Kliek hier!
  3. BESTEL - bestel nou diatomiet. Kliek hier!

Kontak Vorm

Stuur vir ons 'n boodskap

Deel hierdie bladsy!

OOR DIATOMIET

Diatomiet is 'n sedimentêre gesteente wat bestaan uit fossiele van mikroskopies klein eensellige alge (diatome) met selwande wat met uit wateroplosbare silika gebou is.

Oor die eeue is die diatome saamgepers om neerslae te vorm wat met die blote oog lyk soos kalkneerslae. Diatomiet word gemaal en word in poeiervorm verkoop. Dit hou verskeie voordele in vir mens, dier en plant.

REGISTREER

Ontvang nuus en informasie oor diatomiet

 

© Kopiereg Diatomiet SA 2018 - Alle Regte Voorbehou