free bootstrap theme


Artikels

Lees meer oor diatomiet deur die artikels hieronder af te laai.

Datablad oor Produkveiligheid

Bring minerale terug in die grond en voedselvoorraad

Diatomietgebruik in Stoor van waterstof

Hoe om op natuurlike wyse van kopluise ontslae te raak

Natuurlike diatomiet gewysig om te dien as waterstof-stoormedium

Slakke en skulplose slakke in die tuin

Toevoeging van diatomiet tot landbougrond

Toonnaelfungus

OOR DIATOMIET

Diatomiet is 'n sedimentêre gesteente wat bestaan uit fossiele van mikroskopies klein eensellige alge (diatome) met selwande wat met uit wateroplosbare silika gebou is.

Oor die eeue is die diatome saamgepers om neerslae te vorm wat met die blote oog lyk soos kalkneerslae. Diatomiet word gemaal en word in poeiervorm verkoop. Dit hou verskeie voordele in vir mens, dier en plant.

REGISTREER

Ontvang nuus en informasie oor diatomiet

 

© Kopiereg Diatomiet SA 2018 - Alle Regte Voorbehou