Diatomiet is 'n sedimentêre gesteente wat bestaan uit fossiele van mikroskopies klein eensellige alge (diatome) met selwande wat met uit wateroplosbare silika gebou is.
Oor die eeue is die diatome saamgepers om neerslae te vorm wat met die blote oog lyk soos kalkneerslae. Diatomiet word gemaal en word in poeiervorm verkoop. Dit hou verskeie voordele in vir mens, dier en plant.
REGISTREER
Ontvang nuus en informasie oor diatomiet
Dankie! U sal nou nuus en informasie ontvang oor diatomiet.